NWU Institutional Repository

Beelddraers van Kristus : jeugkonferensie, 3 tot 6 Julie 1930, Bloemfontein.

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oranje-Vrystaat. Kommissie vir Arbeid aan die Jeug.

Researcher ID

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Potchefstroom : Weste Drukkery

Record Identifier

Abstract

Besef julle, jongmense van Suid-Afrika, dat julle die grootste bate van ons land vorm? Suid-Afrika, - ons volk, ons Kerk, - het julle hulp nodig, julle verstand, julle jeugdige krag, en boweal julle self. Streef om julle aandeel tot die oplossing van onse probleme by te dra, maar wees van een ding versker: dat die oplossing nie in een of ander wonderlike, nuwe plan, wat op ontdekking wag, geleë is nie, maar in julle karakters...

Sustainable Development Goals

Description

Citation

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By