Jubileum Theologiese Skool, 1869-1919 : wat gaan ons doen? / deur W. Postma
Loading...
Date
Authors
Postma, Willem, 1874-1920.
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Potchefstroom : Koomans
Record Identifier
Abstract
Die kommissie, deur die weleerw. here Kuratore benoemd in verband met die aanstaande Jubileum van de Theol. Skool, het onder meer 'n opdrag om 'n boekie uit te gee, waarin belangstelling opgewek word vir de saak van onse Skool, met die oog op die voorgestelde Jubileum-kolekte. Die kommissie gee hierbij gevolg aan sijn opdragen wens meteen te meld, dat aan alle gemeentes gedruk lijste uitgestuur is, waarop die gemeentelede gelieve aan te teken die bedrag, wat hul vir die jubilee-fonds gaan sonder.- Lees, en laat lees, en help!
