Guillam Woudberg / deur K. Kielblock
Loading...
Date
Authors
Kielblock, Karl, 1907-1991.
Researcher ID
Supervisors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bloemfontein : Volksblad-Boekhandel
Record Identifier
Abstract
Graag wil ek die leser die versekering gee dat vir die juistheid van die historiese agtergrond gesorg is. Persone soos menere Bresler, Woyer, Edeman, Valkenburg, Van Overstraten en De Freyn, en gebeurtenisse soos die sameswering teen die Engelse bewind, die oorgawe van die Nederlandse vloot en die mislukte reis van die brik Haasje (om maar 'n paar te noem) maak almal deel uit van die romantiese agtergrond tot die Suid-Afrikaanse geskiedenis.
