• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2011 Jaargang 31
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • North-West University Journals
    • Vir die Musiekleier
    • Vir die Musiekleier: 2011 Jaargang 31
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Faith in search of sound: The interaction between religion, culture and hymnology

    Thumbnail
    View/Open
    VdM_31(2011)2_Cilliers_J.pdf (217.6Kb)
    Date
    2011
    Author
    Cilliers, Johan
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Hierdie artikel neem as uitgangspunt die dinamiese relasie tussen kultuur en religie, en daarom ook tussen kultuur en himnologie. Hierdie relasie word beskryf as ’n resiproke en akoestiese vertaalbaarheid. Drie gevallestudies uit Afrika, naamlik uit Malawi, Zimbabwe en Suid-Afrika word as voorbeelde hiervan voorgehou. In die eerste gevallestudie word die rol van koloniale himnologie in teenstelling met inheemse himnologie verken; in die tweede gevallestudie die Pinskter-beweging se inkle ding van begrippe soos heling, hoop en welvaart; en in die derde gevallestudie die soeke na himnologiese identiteit in die wisselwerking tussen Europese en Afrika tradisies. Enkele dimensies van himnologie as fides quaerens sonum (geloof op soek na klank) word ten slotte saamgevat.
    URI
    http://hdl.handle.net/10394/16862
    Collections
    • Vir die Musiekleier: 2011 Jaargang 31 [10]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV