Gara Garayev transcriptions for organ CD-bespreking
Abstract
Wat ’n aangename verrassing was hierdie CD nie. Dit kan beskryf word as ’n bekendstelling van ’n
gevierde Azebaijani komponis wat sy skoling in die destydse USSR gehad het, binne daardie sosiale
en politiek-voorskriftelike opset moes ontwikkel, en desnieteenstaande steeds ’n sterk individualiteit
behou het.