• Login
    View Item 
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Theology
    • View Item
    •   NWU-IR Home
    • Electronic Theses and Dissertations (ETDs)
    • Theology
    • View Item
    JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.

    Geloofsvorming en die vermoë om geloof te verdedig by kinders onder sewe jaar as korrektief op nominale Christendom

    Thumbnail
    View/Open
    Venter_GJ_24705349.pdf (469.7Kb)
    Date
    2019
    Author
    Venter, G.J.
    Metadata
    Show full item record
    Abstract
    Die eens “Christelike Weste" is besig om radikaal te verander. Tot 85% van kinders in Amerikaanse publieke skole en heelwat van die kinders in Christenskole het nie meer ? Bybelse wêreldbeskouing nie (McDowell & Bellis, 2006:14). Ongeveer 86% van Suid-Afrikaners assosieer hulle met die Christelike godsdiens. Byna die helfte van die groep neem weekliks deel aan openbare godsdiensbeoefening wat ? skerp daling in betrokkenheid verteenwoordig teenoor twee dekades gelede (Statistics-SA, 2015:27-28). Dit is ? sterk aanduiding dat ? groot deel van die Christendom in Suid-Afrika, soos ook in dele van die Westerse wêreld, uit nominale Christene bestaan. Die eens “Christelike Weste" is besig om radikaal te verander. Tot 85% van kinders in Amerikaanse publieke skole en heelwat van die kinders in Christenskole het nie meer ? Bybelse wêreldbeskouing nie (McDowell & Bellis, 2006:14). Ongeveer 86% van Suid-Afrikaners assosieer hulle met die Christelike godsdiens. Byna die helfte van die groep neem weekliks deel aan openbare godsdiensbeoefening wat ? skerp daling in betrokkenheid verteenwoordig teenoor twee dekades gelede (Statistics-SA, 2015:27-28). Dit is ? sterk aanduiding dat? groot deel van die Christendom in Suid-Afrika, soos ook in dele van die Westerse wêreld, uit nominale Christene bestaan. Om dit wat genoem is na te gaan, fokus die studie op die onderbou van klein kinders se geloofsvorming en geloofsgroei. Omdat die gesin3 die primêre invloed in die eerste sewe jaar van meeste kinders se lewens is, word ingegaan op die belang van die gesin en sy regmatige plek in die deelname van die geloofsvorming van die kind. Gevolglik word daar gefokus daarop om ouers toe te rus om ? Bybelse wêreldbeskouing (en as’t ware ? geloofslewe) te vestig in die gesin sowel as by die kind
    URI
    https://orcid.org/0000-0003-2516-6165
    http://hdl.handle.net/10394/32760
    Collections
    • Theology [793]

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV
     

     

    Browse

    All of NWU-IR Communities & CollectionsBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis TypeThis CollectionBy Issue DateAuthorsTitlesSubjectsAdvisor/SupervisorThesis Type

    My Account

    LoginRegister

    Copyright © North-West University
    Contact Us | Send Feedback
    Theme by 
    Atmire NV