Search
Now showing items 1-10 of 93
Gesellige half uurtjies / deur J.G. Engela
(Potchefstroom : Westen-Drukkerij, 1910)
In mijn gemoed is ik o'ertuig, dat geen Volk ter wereld, 'n skoner toekoms het als die Suid Afrikaanse Volk nie. En sou iemand aan mij vra, watter grond ik vir so 'n bewering het, dan wijs ik hom op die verlede, op die ...
Preek-methode / deur Totius
(Potchefstroom : Westen-Drukkerij, 1916)
Rede gehou bij die oordrag van die Rektoraat aan die Theologiese Skool te Potchefstroom op 2 Desember 1916 deur Dr. J.D. Du Toit.
Sewe duiwels en wat hulle gedoen het : sketse uit die Afrikaanse buitelewe / deur Ou oom Jan
(Bloemfontein : Volksblad, 1915)
Ou Oom Jan het nog die voorwoordje van die Vierde Druk kon skrijwe. Nou dat die Vijfde Druk verskijn, is professor Cachet nie meer nie. So kan 'n weldoener nie meer lewe nie en tog nog lewe. Dit bewijs die volk met die ...
Die anneksasie van die S. Afrikaanse Republiek en die Vryheidsoorlog / deur H.G. Schulze
(Potchefstroom : Westen-Drukkerij, [1916?], 1916)
In ons vergadering van 22 Sept .. 1.1. het voor die ,Afrikaanse Debat en Kultuur Vereniging" aan die Theol. Skool, Potehefstroom opgetree een van ons lede, Mnr. H. G. Schulze, met 'n Iesing oor ,,Die Anneksasie van die ...
Vaalrivier die broederstroom, of, Die uiteinde van generaal C.F. Beyers / deur S.P.E. Boshoff ; met portrette, plate en prente, ens.
(Bloemfontein : Volksblad, 1916)
'n Woord van verduideliking ten opsigte van die een en ander in die werkie, wat ek hiermee in alle beskeidenheid die leser aanbied, sal hier seker verskoonbaar wees. Om deur lesers en beoordelaars reg verstaan te word, wil ...
Geïllustreerd jaarboek van "Het Westen" voor ...
(Potchefstroom : Het Westen, 1912)
Met korte woorden hopen wij deze Vierde Jaargang van ons Jaarboek bij de lezers van "Het Westen" te introduceren. Gelukkig zijn wij dit jaar niet te lam. Gaarne hadden wij het met de Kerstdagen doen uitkomen, wat ook ...
Vrouwe Monument onthulling te Potchefstroom op Dingaansdag 16 Desember 1918 : volledig rapport
(Potchefstroom : Koomans, 1918)
Voor God en Vaderland : korte beschrijving van het leven en afsterven van Generaal C.F. Beyers en Kommandant Jopie Fourie
(Bloemfontein : Volksblad-Drukkerij, 1914)
Gedenkstukken in verband met de nieuwe Gereformeerde Kerk, Burgersdorp, Kaap Provincie
(Potchefstroom : Westen Drukkery, 1913)
Wanneer 'n Gemeente 'n Nieuwe Kerk bouwt , dan moeten wij het als 'n Weidaad des Heere beschouwen die aan haar betoond wordt. De Heilige Geest is dan werkzaam in haar midden om tot Lof des Heren 'n betere plaats der ...