Browsing New Contree: 2006 No 51 by Title
Now showing items 2-10 of 10
-
Die ATKV as kultuurorganisasie binne 'n veranderende Suider-Afrikaanse samelewing.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)The Afrikaanse Taal en Kultuur Vereeniging (ATKV) is an organisation aimed at developing Afrikaner culture and language by hosting several projects. The role of the ATKV changed considerably after the transformation of ... -
The first 'white' town north of the Vaal: inequality and apartheid in Potchefstroom.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Alhoewel die 'gekleurde' en 'naturelle'-inwoners van Potchefstroom van die vroegste bewoners van hierdie dorp was, was hulle posisie as gevolg van segregasie en marginalisering altyd onseker. Verskillende opeenvolgende ... -
Gold mining in Zululand.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Hierdie artikel ondersoek die reeks kleiner “goudstormlope” wat gedurende die middel 1880’s plaasgevind het tot net na die Eerste Wêreldoorlog in Kwa- Zulu-Natal – histories bekend as Zululand. Goudprospektering was ... -
Madresahs and Moravians. Muslim educational institutions in the Cape Colony, 1792 to 1910.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)The vigorous revival of Christian missionary activity after 1792 with the return of the Moravians and the arrival of the London Missionary Society had little effect on Cape Town Muslims. By 1793 the Dorp Street ... -
The neglected purposes of educating art history: isomorphism and facilitation.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Die basiese vertrekpunt van argumentasie van hierdie artikel is gesetel in die suggestie dat die huidige stand van kunsgeskiedkundige onderwys nie totaal in voeling is nie met die ontsaglike moontlikhede wat binne hierdie ... -
Overcrowding in South African prisons: the reality in the 21st century.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Tans is Suid-Afrika se 240 gevangenisse erg oorbevolk. 'n Toename in die gevangenisbevolking oor die afgelope jare het strawwe druk op die Departement van Korrektiewe Dienste se beskikbare hulpmiddele geplaas. Gevolglik dat ... -
Southall, R. & Melber, H. 2006. Legacies of power, leadership change and former presidents in African politics. [Book review]
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006) -
'This was no election, it was a census': the IEC declaration of the April 1994 general election as free and fair in South Africa - a complex process?
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Alhoewel die eerste demokratiese verkiesing in Suid-Afrika reeds 12 jaar gelede gehou is, is die kriteria gebruik deur die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) om die April 1994 verkiesing “vry en regverdig” te verklaar ... -
The value and way forward of History – a motivational discourse from a 21st century perspective.
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2006)Om die waarde van Geskiedenis as vak te bespreek, is so oud soos die akademie self. As die waarde van Geskiedenis egter beoordeel sou word teen die agtergrond van ‘n veranderende samelewing (bv. interdissiplinêr ...