"A vague vision of a legion of Mephistopheles": the attitudes of four women to class and race on the Eastern Cape Frontier, 1843 - 1878.
Abstract
• Opsomming:
Tussen 1843 en 1878 was vier besondere Europese vroue vir
kort tydperke op die Kaapse oosgrens woonagtig. Komende uit
die Europese middelklas, het die vroue sekere middelklaswaardes
met hulle na die oosgrens saamgebring. Hulle het
veral 'n duidelike onderskeid tussen heer en diensbode gemaak
en was nie bereid om onder die andersoortige oosgrensomstandighede
die opvattinge te verander nie. Nou gekoppel aan
hul klasse en godsdienstige opvattinge was ook hulle rassevooroordele.
Teenoor die swart "heidene" het hulle 'n gevoel
van blanke superioriteit openbaar, hoewel hulle voortdurende
kontak met die mense meegebring het dat hul opvattinge oor ras
ietwat gewysig is. • Summary:
This article evaluates the class and racial attitudes of four
European women who lived on the Eastern Cape frontier
between 1843 and 1878. Their cultural baggage included a rigid
sense of class structures which defined relationships between
people and especially that of master and servant. The women
came from the middle class and there is no indication that they
were prepared to accept the more egalitarian conditions which
they experienced on the frontier. Their racial prejudices were
bound up with their class ideologies and religious beliefs. Hence
they retained a sense of European superiority and bias against
the "heathen", but their contact with the indigenous people did
modify their views slightly.
Collections
- Contree: 1992 No 32 [11]