dc.contributor.author | Van Schoor, George | |
dc.date.accessioned | 2012-03-20T09:31:06Z | |
dc.date.available | 2012-03-20T09:31:06Z | |
dc.date.issued | 2008 | |
dc.identifier.isbn | 9781868225637 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/10394/6346 | |
dc.description.abstract | Die manuskrip gee 'n oorsig van die van die navorsing van die outeur aan die Noordwes Universiteit oor die van aktiewe magneties laers (AMLs). Die hoofvoordeel van AMLs word uitgelig as vanweë die eliminasie van smeringstelsels. Die teorie van AMLs word oorsigtelik toegelig aan die hand van 'n massa-demper-veer ekwivalent . AMLs word as 'n samevoeging van Ingenieurswese, Elektroniese ingenieurswese en Rekenaarwetenskap beskryf en geklassifiseer as 'n produk van Megatronika. AMLs word gesien as 'n sleuteltegnologie
vir die korrelbedreaktor wat in ontwikkeling is in Suid-Afrika. Die AMLs navorsingsaktiwiteite vir die periode 2003 tot 2008 is gekenmerk deur ontwikkeling van verskeie demonstrasiemodelle en die progressie van basiese AML rolmodelle met beperkte grade van vryheid tot en met 'n gevorderde model met vyf grade van vryheid stelsel word bespreek. Vanweë die sterk assosiasie met die vakgebied van megatronika is 'n navorsingsgroep met die naam McTronX in 2004 gestig. Die groep doen navorsingsprojekte in oorleg met die industrie met permanente personeel. Die projek
dien as voertuig vir die opleiding van PhD en Meestersgraad studente. Kundigheid is gevestig in AML simulasie, ontwerp en vervaardiging, rotordinamika met AML ondersteuning, kragversterkers en PMSM aandrywing. Toekomstige fokus sluit in stelselintegrasie en vanglaers. | en_US |
dc.publisher | Potchefstroom : Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus (Suid-Afrika) | en_US |
dc.relation.ispartofseries | Wetenskaplike bydraes (North-West University (South Africa), Potchefstroom Campus). Reeks H, Intreerede ; nr. 222 | |
dc.subject | Magnetic bearings | en_US |
dc.subject | Magnetiese laers | en_US |
dc.title | Aktiewe magnetiese laers / George van Schoor | en_US |
dc.type | Other | en_US |