Die siviele Appèlhof en die Raad van Justisie, hofstukke en uitsprake wat betrekking het op siviele sake, 1806 - 1827 : 'n evaluering van capita selecta uit bepaalde gebiede van die reg aan die Kaap / G.G. Visagie et. al.
Date
2013-09-19Author
Visagie, G G
Van Huyssteen, L F
De Beer, C R
Olivier, N J J
Du Plessis, W
De Smidt, J Th
Gall, H C
Metadata
Show full item recordAbstract
Die rede waarom daar besluit is om die reg wat van toepassing aan die Kaap was te evalueer, is gesetel in die talle vrae wat daar in die verband bestaan, inter alia: welke reg was van toepassing aan die Kaap; die omvang, indien enige, van Engelsregtelike be"invloeding; welke reg was van toepassing op slawe; die rol wat billikheid en redelikheid in die reg gespeel het; die rol vervul deur wetgewing vanuit die Nederlande en Oosterse gebiede, ensovoorts. Hierdie evaluering het geskied met betrekking tot geselekteerde regsgebiede en ter bevordering van interne sowel as eksterne regsgeskiedkundige kennis.
Collections
- Other Africana [60]