NWU Institutional Repository

Selfregulering as sentrale konsep in gedragsverandering : implikasies en nuwe uitdagings / Karel Botha

dc.contributor.authorBotha, Karel Frederick Hendrik
dc.date.accessioned2017-10-16T08:02:49Z
dc.date.available2017-10-16T08:02:49Z
dc.date.issued2014
dc.description.abstractMy intreerede verskaf ‘n oorsig oor die wetenskap van selfregulering waarna die stand van navorsing oor selfregulering in Suid-Afrika kortliks verken word en enkele implikasies en uitdagings vir die kliniese sielkunde ten slotte aangedui word. Selfregulering verwys na die proses van hoe individue hulle eie gedrag, na gelang van terugvoerprosesse, aanpas, wysig of korrigeer. Dit is ‘n belangrike komponent van die brein se uitvoerende funksies, en ontwikkel deur middel van neurologiese groei, ondervinding, sosialisering, en leer. Selfregulering word oor nie-liniêre fases as ‘n dinamiese, maar outonome en bewuste proses uitgevoer. Suid-Afrikaanse navorsing is relatief skaars, en daar word aangetoon dat navorsers hierdie leemte as ‘n belangrike uitdaging moet beskou. Drie implikasies van bestaande kennis oor selfregulering asook die uitdagings wat daaruit voortvloei, word ten slotte krities bespreek.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/25833
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : North-West University, Potchefstroom Campusen_US
dc.titleSelfregulering as sentrale konsep in gedragsverandering : implikasies en nuwe uitdagings / Karel Bothaen_US
dc.typeOtheren_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2.16.1_K_Botha_1.pdf
Size:
694.55 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: