NWU Institutional Repository

Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe

dc.contributor.authorDuvenhage, Andréen_US
dc.contributor.researchID10197125 - Duvenhage, André
dc.date.accessioned2010-08-04T15:31:57Z
dc.date.available2010-08-04T15:31:57Z
dc.date.issued2009en_US
dc.description.abstractDie Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR) is as konsep en ideologiese raamwerk baie bekend binne die denkpatroon van die ANC en sy bondgenote. Anders as wat soms verwag is, is die NDR as denkraamwerk nie na 1994 opgehef nie, maar slegs in 'n strategiese en taktiese sin geherposisioneer onder die vlag van sosiale, politieke en ekonomiese transformasie. By die onlangse Polokwane Konferensie van die ANC (einde 2007) het die organisasie verskeie resolusies aanvaar wat in lyn is met die grondbeginsels van die NDR wat ook neerslag gevind het in die ANC se 2009-verkiesingsmanifes. Hierdie artikel fokus op die NDR as politiek-ideologiese denkraamwerk met die beklemtoning van polities-strategiese aspekte.
dc.description.urihttp://search.sabinet.co.za/WebZ/Authorize?sessionid=0&next=ej/ej_content_akgees.html&bad=error/authofail.html
dc.identifier.citationDUVENHAGE, A. 2009. Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 49(4):705-727, Dec. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_akgees.html] [http://www.scimagojr.com/index.php]en_US
dc.identifier.issn0041-4751
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/3155
dc.languageAfrikaans
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns/South African Academy of Science and Arts
dc.titleDie ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektieween_US

Files