NWU Institutional Repository

Rachel : verse van Totius / met voorwoord van President Steijn

dc.contributor.authorTotius, 1877-1953.
dc.date.accessioned2015-04-21T08:26:25Z
dc.date.available2015-04-21T08:26:25Z
dc.date.issued1913
dc.description.abstractDit kan gevra worde, waarom ik van mijn re'el afwijk om hier 'n woord van aanbeveling te skrijwe, want enige gedig van Totius het tog bij ons volk g'n aanbeveling nodig. Die rede is dat die skrijwer ons weer die diens het gedaan om die opbrengs van die gedig goedgunstelik vir die Monument af te staan. Die ondervinding het ons geleer, wat dit beteken vir die fonds. Ik weet ook dat ik deur die juweel aan te beveel, mijn volk 'n diens doen, want niemand sal " Rachel" kan lees sonder om te voel dat hij vir 'n tijdjie altans in 'n honger en reiner atmosfeer het geleef. " Rachel" is 'n wieglied - nie om aan die slaap te sus, maar liewer om wakker te skud. Ons word herinner aan die geween van die verlede en ons blik in die toekoms verskerp. Met 'n profetiese oog het die digter gesien, dat die toekoms van ons Land en ons Volk lê in die wieg.en_US
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/13714
dc.language.isootheren_US
dc.publisherPotchefstroom : Koomansen_US
dc.titleRachel : verse van Totius / met voorwoord van President Steijnen_US
dc.typeBooken_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Rachel.pdf
Size:
3.67 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.61 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: