NWU Institutional Repository

Die nuusagenda en die raming van nuus in drie Namibiese susterkoerante : ‘n Vergelykende studie aan die hand van die agendastellingsteorie en nuusramingsbeginsel

dc.contributor.advisorSwanepoel, T.
dc.contributor.authorNel, Y.
dc.contributor.researchID10523367 - Swanepoel, Thalyta (Supervisor)
dc.date.accessioned2018-08-29T13:49:41Z
dc.date.available2018-08-29T13:49:41Z
dc.date.issued2018
dc.descriptionMA (Communication Studies), North-West Univesity, Potchefstroom Campusen_US
dc.description.abstractIn hierdie studie kykdie navorser na die agenda wat drie susterkoerante in Namibië daarstel, sowel as hoe elk van die koerante nuus raam. Die agendastelling- en ramingsteorie word as teoretiese perspektiewe voorgehou. Elemente en kriteria word uit die literatuur onttrek om vas te stel hoe om te identifiseer wat belangrik is binne hierdie teorieë. 'n Koerantanalise en onderhoude met die huidige redakteurs, word binne hierdie studie gebruik. Alle nuusitems wat op die eerste drie bladsye van die koerante gepubliseer is, sowel as die kommentaarblad is in hierdie studie ingesluit. Een maand se koerante van Julie 2013 is gebruik. Die inligting sal gebruik word om te sien hoe die koerante van mekaar verskil en ooreenstem.en_US
dc.description.thesistypeMastersen_US
dc.identifier.urihttps://orcid.org/0000-0002-7472-076X
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/30830
dc.language.isootheren_US
dc.publisherNorth-West Universityen_US
dc.subjectSleutelwoorde: Republikeinen_US
dc.subjectNamibian Sunen_US
dc.subjectAllgemeine Zeitungen_US
dc.subjectAgendastellingen_US
dc.subjectRamingen_US
dc.subjectNamibiëen_US
dc.titleDie nuusagenda en die raming van nuus in drie Namibiese susterkoerante : ‘n Vergelykende studie aan die hand van die agendastellingsteorie en nuusramingsbeginselen_US
dc.typeThesisen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Nel Y-20295456.pdf
Size:
2.37 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

Collections