NWU Institutional Repository

T.T. Cloete as literêre kritikus, teoretikus en literatuurhistorikus (Deel 1): Rubrieke, bloemlesings en literêre kritiek

dc.contributor.authorVan Coller, Hendrik
dc.contributor.researchID11718463 - Van Coller, Hendrik Petrus
dc.date.accessioned2017-05-15T08:59:11Z
dc.date.available2017-05-15T08:59:11Z
dc.date.issued2016
dc.descriptionEnter any additional information or requests for the Library here.
dc.description.abstractIn die eerste gedeelte van hierdie artikel in twee dele word gefokus op die narratiewe benadering in die wetenskap. Narratiewe navorsing is selde verklarend, maar eerder beskrywend en het ’n sogenaamde emansiperende inslag deurdat dit fokus op vergete of gemarginaliseerde verhale. Volgens Hyvärinen (2006:2011) was daar nie net sprake van een nie, maar vier ‘narrative turns’ sedert 1960: in die narratologie, historiografie, die metodologie en die sosiale wetenskappe. Hierdie benadering staan voorop in die onderhawige artikel deur die persoonlike aanpak, die gebruik van ’n gevallestudie en deur die fokus op ’n vergete of gemarginaliseeerde aspek van die oeuvre van T.T. Cloete. Die bekende literatuurwetenskaplike en digter T.T. Cloete het volgens Siegfried Schmidt (1992) se definisie al vier rolle wat hy onderskei binne die literêre sisteem (dié van literêre produksie, verspreiding, resepsie en literêre verwerking) vertolk. In hierdie eerste gedeelte van die artikel word veral gekyk na Cloete se rol as rubriekskrywer, bloemleser, skeppende skrywer en literêre kritikus.
dc.identifier.citationVan Coller, H.P. 2016. T.T. Cloete as literêre kritikus, teoretikus en literatuurhistorikus (Deel 1): Rubrieke, bloemlesings en literêre kritiek. Literator, 37(1):1-9. [http://dx.doi.org/10.4102/lit.v37i1.1263]
dc.identifier.issn0258-2279
dc.identifier.issn2219-8237 (Online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10394/23565
dc.identifier.urihttp://dx.doi.org/10.4102/lit.v37i1.1263
dc.language.isoother
dc.language.isoother
dc.publisherAOSIS
dc.titleT.T. Cloete as literêre kritikus, teoretikus en literatuurhistorikus (Deel 1): Rubrieke, bloemlesings en literêre kritiek
dc.typeArticle

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
2016T.T_Cloete.pdf
Size:
1.08 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description: