NWU Institutional Repository

Die nuusagenda en die raming van nuus in drie Namibiese susterkoerante : ‘n Vergelykende studie aan die hand van die agendastellingsteorie en nuusramingsbeginsel

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Supervisors

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

North-West University

Record Identifier

Abstract

In hierdie studie kykdie navorser na die agenda wat drie susterkoerante in Namibië daarstel, sowel as hoe elk van die koerante nuus raam. Die agendastelling- en ramingsteorie word as teoretiese perspektiewe voorgehou. Elemente en kriteria word uit die literatuur onttrek om vas te stel hoe om te identifiseer wat belangrik is binne hierdie teorieë. 'n Koerantanalise en onderhoude met die huidige redakteurs, word binne hierdie studie gebruik. Alle nuusitems wat op die eerste drie bladsye van die koerante gepubliseer is, sowel as die kommentaarblad is in hierdie studie ingesluit. Een maand se koerante van Julie 2013 is gebruik. Die inligting sal gebruik word om te sien hoe die koerante van mekaar verskil en ooreenstem.

Sustainable Development Goals

Description

MA (Communication Studies), North-West Univesity, Potchefstroom Campus

Citation

Collections

Endorsement

Review

Supplemented By

Referenced By